Wat is die doel van ‘n sakeplan?
Om iemand anders meer oor jou sakeonderneming te vertel sodat hulle bereid sal wees om vir jou geld te leen om jou sakeonderneming uit te brei.
Gee die uiteensetting van ‘n sakeplan. (10 punte)
Wat kom op die voorblad van ‘n sakeplan?
Waaruit bestaan die inleiding van ‘n sakeplan?
Verduidelik die woord opsomming
‘n Opsomming is ‘n verkorte weergawe van iets
Waaruit bestaan die Uiteensetting van die onderneming van ‘n sakeplan?
Waaruit bestaan die Persoonlike profiel van entrepreneur in ‘n sakeplan?
Watter punte word genoem in ‘n sakeplan se marknavorsing?
Marknavorsing word gebruik om wat te bepaal?
Waarvoor word ‘n “SWOT”-ontleding gebruik?
Bepaal
Waar kom die woord “SWOT’” vandaan?
Noem 2 dinge waaruit ‘n bemarkinsplan bestaan.
Watter 3 doelwitte moet jy in jou sakeplan noem?
Noem die 5 dinge waaruit ‘n finansiële plan bestaan
Noem die 4 onderafdelings van ‘n bemarkingssamestelling (Vier P’s)
Wat is ‘n bemarkingsamestelling?
Dit is die 4 dinge wat saam die bemarkingsprogram vorm. (Produk, Prys, Plek, Promosie)
Wie stel die bemarkingsprogram op by ‘n groot sakeonderneming?
Die bemarkingsbestuurder
Wie stel die bemarkingsprogram op by ‘n klein sakeonderneming?
Die entrepreneur
Wie stel die bemarkingsprogram op?
Klein sakeonderneming - entrepreneur
Groot sakeonderneming - bemarkingsbestuurder
Verduidelik die 4 Ps van ‘n bemarkingsprogarm
Wat moet onder PRODUK van bemarkingsamestelling genoem word?
Wat moet onder PRYS van bemarkingsamestelling genoem word?
Wat moet onder PLEK van bemarkingsamestelling genoem word?
Wat moet onder PROMOSIE van bemarkingsamestelling genoem word?