wet van behoud van materie
materie kan nie geskep of vernietig word nie maar slegs van vorm verander
wat is valenselektrone?
dit is die elektrone in die buitenste energievlak
maniere om roes te verhoed
wat is sure?
wat is basisse?
wat is natuurlike indiktators?
tee ,rooikool ,beet
wat is chemiese indektators?
lakmoes broomtimolblou fenolftaleïen metieloranje universele indiktators