Wat is die dienste v die proviseale reg
Vertel meer oor plaaslike reg
Dienste wat elke plaaslike reg moer kan verskaf
noem Paar plaslike reg
Staatsinkomste
Wette om werkers se regte te beskerm.*
Wat huishoudings v die staat
7.1 Huishoudings.
- Besit die produksiefaktore.
- Verskaf arbeid en ander hulpbronne.
- Betaal belasting aan die regering.
- Ontvang dienste soos onderwys, gesondheidsorg, veiligheid, water en elektrisiteit.
Wat besigehede doen v staat
7.2 Besighede.
- Betaal belasting en voldoen aan wette.
- Gebruik regeringsdienste soos paaie, elektrisiteit en water.
- Trek voordeel uit regeringsbeleid wat handel, toerisme en besigheid bevorder ontwikkeling.