Klein verandering aan testament
Kodisil
Dwepend
Fanaties of onredelik Baie sterk vir iets
Argaiiees vir dwaal
Dweil
Verdriet en pyn
Leed
Koppig,opstandig,hardekwas
Weerbarstig
Sagte tekstiel
Satyn
Trekstang(V vormig)
Dissel
Kleintongetjie
Huig
Room wat genees
Balsem(think balm)
Goon,Glas balletjie
Knikker,(se ding:daar is weer kak aan die knikker beteken iets is fout)
Kleiner of swakker word
Kwyn
Na n te Lang tyd of op die out end
Oplaas
Eggenoot sinoniem
Wederhelfte
Verbitter te wees
Wrok
Om hard te dink ood n saak
Besin
Klein kind
Wig
Wraak neem
Wreek
Kledingstuk wat oor bolyf kom
Mantel(like a coag without holes for your arms)
Nostalgie gemeng met verdriet
Weemoed
Kranksinnig of mal
Waansin