a.g.v.
As gevolg van
antw.
Antwoord
a.s.
Aanstaande
asb.
Asseblief
bet.
Betekenis
bl.
Bladsy
b.nw.
Byvoeglike naamwoord
b.o.
Blaai om
bv.
Byvoorbeeld
bw.
Bywoord
dept.
Departement
d.i.
Dit is
d.m.v.
Deur middel van
dr.
Dokter
ds.
Dominee
d.w.s
Dit wil sê
ens.
Ensovoorts
genl.
Generaal
h/v
hoek van
inf.
Infinitief
i.p.v
in plaas van
i.v.m
In verband met
kapt.
Kaptein
k.b.a
Kontant by aflewering