heeltemal
completely
elke
every
omdat
because
verander
change
Hoekom
why
Wie
Who
rede
reason
antwoord
answer
einde
ending
hulle
them / they
dink
think
waaroor
for what (reason)
What is the correct sentence structure order in Afrikaans?
STOMPI
Subject - verb - Time - Object - Manner - Place - verb - Indefinite
(Any part can be placed in the front, followed by the verb)
Wat is die Intensiewe Vorm
Intensive form
baie duur
(intensiewe form)
peperduur
baie rooi
(intensiewe vorm)
bloedrooi
baie arm
(intensiewe)
brandarm
baie ryk
(intensiewe vorm)
skatryk
baie skoon
silverskoon
baie dood
morsdood
baie glad
seepglad
baie koud
yskoud
baie leeg
dolleeg
baie soet
stroopsoet /
suikersoet