Greg is ′n leier met leierseienskappe.: Hy is die hoofseun van Lawson Kollege.
Hy is ′n kranige sportman.: Hy speel vleuel vir die eerste rugbyspan.
Greg vaar aanvanklik akademies goed.: Sy pa verwag 9 onderskeidings van hom aan die einde van die jaar.
Hy het nog nie sy broer se dood verwerk nie.: Sy pa het hom verbied om oor sy broer se dood te treur.
Greg het ′n vrees vir die dood.: John pleeg selfdood en dit het ′n invloed op hoe Greg Eckardt se verdwyning hanteer.
Hy het aanvanklik ′n sterk verantwoordelikheidsin.: Hy aanvaar aanspreeklikheid vir die welstand van die Trappers (die nuwe graad 8-leerders) tydens hulle inlywingseremonie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q
5 Voorbeelde van Uiterlike konflik in die Roman
A
Die woordewisseling tussen Greg en Eckardt in Jeffreysbaai.
Die bakleiery tussen Greg en Eckardt in Clarens.
Greg argumenteer met Dok Pienaar oor Eckardt se verdwyning.
Greg argumenteer met sy pa oor sy hoë verwagtinge van hom.
Greg en Kwanele kom nie goed oor die weg nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q
6 Voorbeelde van Greg se innerlike konflik:
A
Die druk wat Greg se pa op hom plaas om te presteer.
Greg ervaar diep emosies oor sy broer se selfdood.
ü Hy voel skuldig teenoor sy ma en Nicole omdat hy hulle afskeep.
Hy voel ook skuldig oor sy toenemende kuberkrakery, die leuens wat hy vertel, die skynlewe wat hy leef en sy gebrek aan belangstelling in skoolaktiwiteite.
Aan die einde kom hy voor die keuse te staan of hy Dok Pienaar aan die polisie moet uitlewer en hoe hy teenoor sy pa moet optree.