Nie ‘n MOND nie, maar ‘n….
Bek
Nie HARE nie, maar …..
Pels
A dog’s back
Say rug
Nie ‘n MAAG nie, maar ‘n …..
Pens
Nie VOETE nie, maar …..
Pots
A dog’s TAIL
A hond se STERT
Hond (Manlik, vroulik en kleintjie)
Reun
Teef
Hondjie
Kat (Manlik, vroulik en kleintjie)
Mannetjieskat
Wyfieskat
Katjie
Bees (Manlik, vroulik en kleintjie)
Bul
Koei
Kalfie
Vark (Manlik, vroulik en kleintjie)
Beer
Sog
Varkie
Skaap (Manlik, vroulik en kleintjie)
Ram
Ooi
Lammetjie
Perd (Manlik, vroulik en kleintjie)
Hings
Merrie
Valletjie
Hoender (Manlik, vroulik en kleintjie)
Haan
Hen
Kuiker
Olifant (Manlik, vroulik en kleintjie)
Bul
Koei
Kalfie
Leeu
Leeumannetjie
Leeuwyfie
Welpie
Slang
Mannetjieslang
Wyfieslang
Slangetjie
Nie ‘n NEUS nie, maar ‘n…..
Snoet
Geluid van ‘n hond
Blaf
Geluid van ‘n kat
Miaau
Geluid van ‘n bees
Bulk
Geluid van ‘n vark
Snork
Geluid van ‘n skaap
Blêr
Geluid van ‘n perd
Runnik
Geluid van ‘n hoender
Kraai en kekkel