Fisika > Doppler > Flashcards
Doppler-effek
Die verandering in frekwensie van die klank waargeneem deur ‘n luisteraar omdat die klankbron en die luisteraar verskillende snelhede relatief tot die medium waarin die klank voortgeplant word, het.