Doppler-effek
Die skynbare verandering in frekwensie van ‘n golf a.g.v. die relatiewe beweging tussen ‘n bron en ‘n luisteraar
Doppler-effek vergelyking
fL = (v+-vL)/(v+-vs) * fs
Toepassings van die Doppler-effek
Dopplervloeimeter wat gebruik word om vernouings in bloedvate vind./bloedvloeitempo