EBW 1 kw1 Flashcards

(100 cards)

1
Q

Wat is Brondokumente?

A

Is rekords van die besigheid se ontvangste (inkomstes) en Betalings (uitgawes)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die doel van `n brondokument?

A

Dit wys met wie die transaksie aangegaan is asook die datum daarvan en die bedrag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gee al 6 voorbeelde van Brondokumente vir Graad 8

A

Kwitansies (is n kasregisterstrokie ook) Kasregisterstrokies / kontantstrokies Depositostrokie ( vir inbetalings by bank) EFOS
Bankstate
Kontantfakture (`n betalingsversoek)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die 2 Tipes Brondokumente wat jy kry?

A

Interne Brondokumente: wat deur die besigheid self uitgereik word
Eksterne Brondokumente: wat deur ander besighede uitgereik word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is `n kwitansie?

A

Word geskryf of gedruk en aan die die kliënt gegee wanneer hy iets gekoop en betaal het. Dit word uitgereik met groot bedrae geld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is `n Kasregisterstrokie of Kontantstrokie

A

Word gedruk en aan die die kliënt gegee wanneer hy iets gekoop en betaal het. Dit word uitgereik met klein bedrae geld.
soos Checkers, Clicks, Pep, Crazy store, Pick and Pay ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

wat is die Vorme waarin geld ontvang word vanaf die kliënt aan die besigheid
as betaling van goeder of diens ?

A

1, Kontant,
2, Debiet- of Kredietkaat betaalings
3. EFO`s (Elektroniese Fonds oordragings)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat doen ons met `n deposito strokie?

A

As die besigheid kontant ontvang en n kwitansie uitreik, moet die geld in die besigheid se bankrekening inbetaal word deur n deposito strokie by die bank in te vul en dit saam met die geld na die banktelle te neem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

beskryf vaste bates?

A

bates wat nie vinnig vir kontant verkoop kan word nie en het `n lang lewensverwagting:
grond en geboue, voertuie en toerusting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wie kry die oorspronklike kwitansie en of kasregisterstrokie?

A

Die Kliënt

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die vereistes van EFO`s?

A

Dat albei party betrokke `n bankrekening het. Die een wat betaal (koper) en die een wat dit ontvang (verkoper).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe weet ek met n EFOs of ek betraal is?

A

deur `n epos wat aan jou gestuur is of deur jou bankstaat na te gaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wie kry die die oorspronklike bankdepositostrokie?

A

Die bank, die besigheid die afskrif.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat weerspieël `n bankstaat?

A

die bank se transaksies met die onderneming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wie gebruik kontantfakture?

A
  1. Ondernemings wat groter betalings ontvang
    2, Wanneer daar meer inligting oor die transaksie benodig word vir hulself of hul kliënte
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die doel van `n bankstaat ?

A

Die doel van ‘n bankstaat is om die kliënt presies aan te dui watter bedrae gedeponeer is en watter bedrae uit sy/haar bankrekening onttrek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wanneer gebruik ons `n kontantfaktuurboek?

A

As n besigheid nie n kasregister (till) het word als neergeskryf in die boek in duplikaat. Die oorspronklike fatuur gaan aan die kliënt en die afskrif bly in die boek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Wat is wins of winsmarge?

A

Die geld wat `n besigheid maak nadat al die inkomstes ontvang is en uitgawes afgetrek is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat is die doel van `n kontantfaktuur ?

A

`n Betalingsversoek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Noem 2 soorte inkomstes vir `n besigheid?

A

1) Lopende inkomste
2) huurinkomste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Wat is verlies?

A

Wanneer die inkomstes minder is as die besigheid se uitgawes. Die besigheid sal sluit as hy aanhou verliese maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

As die netto waarde `n positiewe bedrag is, wat noem ons dit?

A

`n Surplus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Wat is die Regering se verantwoordelikheid?

A

> om seker te maak:
¹dat orde gehandhaaf word en
²dat daar genoeg geld beskikbaar is vir infrastruktuur en dienste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Wat is die funksie van `n balansstaat ?

A

Dit wys wat die Besigheid besit (sy bates)
wat die besigheid skuld (sy laste) en
die Verskil tuseen die bates en laste (eienaarsbelang)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Kontantbetalings is ?
Elke keer wat jy kontant betaal vir uitgawes of bates en dit deur `n brondokument gestaaf kan word
26
Wat is hulpjoernale en gee voorbeelde?
Dit is joernale waar al die verskillende transaksies saam gegroepeer en geboekstaaf word voor dit in die Algemene Grootboek ingeskryf word. 1. Kontantontvangstejoernaal (KOJ) 2. Kontantbetalingsjoernaal (KBJ)
27
`n ander naam vir Balansstaat?
Staat van Netto Waarde
28
Kontantontvangste proses ?
Kontanttransaksie → Kontantontvangste → in Kontantontvangste joernaal (KOJ) geboekstaaf
29
Wanneer die besigheid `n produk of diens verkoop vir kontant kan die besigheid betaal word deur kontant, EFO`s of debiet- en kredietkaarte. Dit word genoem...
Kontantontvangste (soos deur `n brondokument gestaaf word)
30
Hoe lyk die kontantbetalings proses?
Kontanttransaksie (roomys gekoop)→ brondokument (kwitansie) → in die Kontantbetalingsjoernaal (KBJ) geboekstaaf
31
Wat is verlies?
Wanneer die inkomstes minder is as die besigheid se uitgawes. Die besigheid sal sluit as hy aanhou verliese maak.
32
Banke het dienste wat nuttig is vir die besigheid of individu, nie net vir deponering (insit) of ontrekking van geld nie (uithaal) nie, noem voorbeelde?
Banklenings EFO`s telefoniese bankdienste Spaarrekeninge Kredietkaarte ( die geld bly die bank sin) Debietkaarte (jou geld op `n lopenderekening of tjekrekening)
33
Wat is `n brondokument ?
soos `n kwitansie `n Faktuur EFO`s (elektroniese fonds oordrag) `n bankstaat
34
Dit is `n rekord van elke handeling wat binne die besigheid plaasvind.
`n Transaksie (word geboekstaaf deur `n brondokument)
35
Elke besigheid word bedryf om `n wins te maak, ons noem dit ?
Die Winsmotief
36
Elke keer wanneer geld van die hand verwissel tussen die besigheid en `n ander party of persoon.
`n Transaksie
37
Wins of Verlies formule ?
Inkomstes - Uitgawes = Wins / verlies
38
Noem 2 soorte inkomstes vir `n besigheid?
1) Lopende inkomste 2) huurinkomste
39
Wat word `n besigheid se besittings genoem?
Bates soos vaste bates (lantermyn) en Bedryfsbates (een jaar / korttermyn)
40
Wie is die menister van finansies in SA?
Enoch Gongdongwana (E-noch Gong-dong-wana)
41
`n ander naam vir Balansstaat?
Staat van Netto Waarde
42
Kontantontvangste proses ?
Kontanttransaksie → Kontantontvangste → in Kontantontvangste joernaal (KOJ) geboekstaaf
43
Wat is `n brondokument ?
soos `n kwitansie `n Faktuur EFO`s (elektroniese fonds oordrag) `n bankstaat
44
Wanneer die besigheid `n produk of diens verkoop vir kontant kan die besigheid betaal word deur kontant, EFO`s of debiet- en kredietkaarte. Dit word genoem...
Kontantontvangste (soos deur `n brondokument gestaaf word)
45
Wat is hulpjoernale en gee voorbeelde?
Dit is joernale waar al die verskillende transaksies saam gegroepeer en geboekstaaf word voor dit in die Algemene Grootboek ingeskryf word. 1. Kontantontvangstejoernaal (KOJ) 2. Kontantbetalingsjoernaal (KBJ)
46
Dit is `n rekord van elke handeling wat binne die besigheid plaasvind.
`n Transaksie (word geboekstaaf deur `n brondokument)
47
Elke keer wanneer geld van die hand verwissel tussen die besigheid en `n ander party of persoon.
`n Transaksie
48
Banke het dienste wat nuttig is vir die besigheid of individu, nie net vir deponering (insit) of ontrekking van geld nie (uithaal) nie, noem voorbeelde?
Banklenings EFO`s telefoniese bankdienste Spaarrekeninge Kredietkaarte ( die geld bly die bank sin) Debietkaarte (jou geld op `n lopenderekening of tjekrekening)
49
Wins of Verlies formule ?
Inkomstes - Uitgawes = Wins / verlies
50
Elke besigheid word bedryf om `n wins te maak, ons noem dit ?
Die Winsmotief
51
Wat is kapitaal?
> Dit is die bedrag geld wat die eienaar gebruik om die besigheid te begin. dus is dit geld wat die besigheid aan die eienaar skuld.
52
Hoe kry ons Kapitaal?
1 Kry ` lening by die bank 2, Kry geld by vriende en familie wat by jou belê 3, Gebruik jou eie geld 4, skenk `n persoonlike bate aan die besigheid
53
Wat is ekwiteit of eienaarsbelang? (Bates - Laste)
Die eienaar se belang in `n besigheid = dit wat hy ingesit het om die besigheid te kan begin
54
Wat is Bates? (Eienaarsbelang+laste)
Dit is items wat deur die besigheid gekoop is, oor `n langtydperk gebruik kan word en sal help om `n wins vir die besigheid te maak. daar is 2 soorte bates: vaste bates en Bedryfsbates
55
Wat is `n inkomste?
dit is die geld wat iemand verdien vir sy dienste aan iemand.
56
Wat is die funksie van `n balansstaat ?
Dit wys wat die Besigheid besit (sy bates) wat die besigheid skuld (sy laste) en die Verskil tuseen die bates en laste (eienaarsbelang)
57
Wie is die premier of provinsiale hoof van die Wes-Kaap?
(Allan Winde = Premier)
58
Hoekom het ons `n Nationale Begroting?
want dit beskryf hoeveel geld die regering verwag om deur belasting en lenings in te samel en hoe die regering beplan om dit aan dienste te spandeer.
59
Wie voorsien die regering van belasting?
Huishoudings en Besighede
60
Wat maak die regering met Belasting?
Hulle gebruik dit om dienste te befonds soos Onderwys Welsyn Gesondheidsorg ens. Landsveiligheid Openbare Veiligheid Behuising Publieke Dienste
61
Wat is belasting?
Belasting: die bedrag geld wat mense aan die regering betaal vir openbare goedere en dienste. Huishoudings en Besighede
62
Minister van Finanasies?
Enoch Gondongwana
63
SA BTW koers?
15%
64
Hoe verdien die Staat sy inkomste?
Deur 2 vorme van Belasting: 2 Direkte Belasting en 7 Indirektebelastings
65
Noem die 2 vorme van Direkte belasting?
Inkomste belasting (van jou loon deur LBS aan SARS) en Besigheidsbelasting
66
Wie besluit elke jaar Februarie hoeveel geld na die Nationale regering, Provinsies en Munsipaliteite gaan?
Die minister van finansies: Enoch Gondongwana
67
Wat is `n Alleenhandelaar, gee twee voorbeelde?
`n besigheid wat deur net een persoon besit word en gewoonlik ook bestuur word → daar is 2 soorte Diensonderneming Handelsonderneming
68
Wat is uitgawes of laste ? (Bates-Eienaarsbelang)
dit is alle betalings vir goedere en dienste wat ekwiteit verminder, want dit is vir jou 'n las omdat jy dit moet betaal om jou besigheid aan die gang te hou. soos water, krag, petrol ens
69
beskryf bedryfsbates?
bates wat in kontant omgesit kan word, binne een jaar soos: handelsvoorraad debiteure kontant in die till
70
Wie is 'n debiteur?
Almal wat vir my geld skuld. Hulle het gekoop of dienste aanvaar sonder om te betaal.
71
Wie is `n krediteur?
Almal vir wie ek skuld of die besigheid skuld. Vir dienste soos water, krag, selfoon wat ek nog moet betaal.
72
Beskryf wins?
wins is die geld wat`n besigheid maak nadat al die inkomstes ontvang is en die uitgawes afgetrek is. Dit word ook die winsmarge genoem
73
Wat is `n verlies?
Wanneer die uitgawes van die besigheid meer is as die winste wat die besigheid verdien. Inkomste-Uigawes=verlies
74
Wat is Vaste Bates of tasbare bates?
Bates met `n langlewensverwagting (langer as `n jaar) en word nie maklik vir kontant verkoop nie: geboue, voertuie en toerusting
75
Wat is bedryfbates?
Bates wat maklik in kontant omgesit word (binne `n jaar) en die waarde daarvan verander gereeld: handelsvoorraad, debiteure, kontant voor hande (tilgeld of wisselgeld) kleinkas (voorafbepaalde bedrag kontantgeld wat deur die besigheid byderhand gehou word vir eenvoudige betalings soos koffie en tee)
76
Wat is Finansiele Transaksies (iets gebeur)?
Gebeurtenisse waar koper en verkopers geld ruil vir bates
77
Wat is `n Las ?
Wanneer jy geld leen vir jou besigheid As jy geld vir jou besigheid leen is dit geld wat jy skuld daarom bly `n lening `n las tot dit klaar afbetaal is (met rente).
78
Noem die 2 soorte Laste of uitgawes?
1. Nie-bedryfslaste (langtermyn laste soos banklenings van 20 jaar, motorlenings en verbandlenings - huis) 2. Bedryfslaste (korttermyn laste soos krediteure, inkomstebelasting, oortrokke bankrekening)
79
Wat is finansiële Rekords (hou boek)?
Rekords van die besigheid se finansiele transaksies
80
Wat is `n begroting?
`n Lys van verwagte inkomstes en uitgawes binne `n sekere tyd.
81
Wat is Netto Waarde?
Dit is jou fiansiële waarde op enige gegewe tydstip en verskyn op `n balansstaat.
82
Netto waarde is gelyk aan?
Totale Bates minus Totale Laste
83
Geld wat `n besigheid aan iemand ander skuld, is dit `n las of uitgawe?
`n Las, want dit moet eenmalig terug betaal word en dit is nie iets soos `n uitgawe wat jy elke maand aangaan nie.
84
As die netto waarde `n negatiewe bedrag is, wat noem ons dit?
`n Tekort
85
Wat is spaargeld?
Geld wat jy wegsit / spaar na al jou uitgawes gedek is vir `n noodgeval.
86
Wie is die SAID / SARS?
Suid-Afrikaanse Inkomstediens
87
Wie is die menister van finansies in SA?
Enoch Gongdongwana (E-noch Gong-dong-wana)
88
Geld wat in en uit `n besigheid vloei noem ons?
Kontantvloei
89
Watter inkomste genereer spaargeld en beleggings vir `n besigheid?
Rente
90
Wat word `n besigheid se besittings genoem?
Bates soos vaste bates (lantermyn) en Bedryfsbates (een jaar / korttermyn)
91
Gee `n paar voorbeelde van Persoonlike uitgawes?
1) huislening 2) versekering 3) medies 4) Munsipaal 5) Pensioen
92
Noem 5 besigheidsuitgawes
1) Salaris en lone 2) Versekering 3) Grondstowwe vir produksie 4) Toerusting 5) Opleiding van personeel 6) belasting op inkomste 7) nutsdienste (krag en water)
93
Wat is wins of winsmarge?
Die geld wat `n besigheid maak nadat al die inkomstes ontvang is en uitgawes afgetrek is.
94
Wat is die eindresultaat van enige rekeningkundige proses ?
Die verslae en finansiële state
95
Wie is die SAID / SARS?
Suid-Afrikaanse Inkomstediens
96
Is rekords van die besigheid se ontvangste (inkomstes) en Betalings (uitgawes)
Wat is Brondokumente?
97
Dit wys met wie die transaksie aangegaan is asook die datum daarvan en die bedrag.
Wat is die doel van `n brondokument?
98
Kwitansies (is `n kasregisterstrokie ook) Kasregisterstrokies / kontantstrokies Depositostrokie ( vir inbetalings by bank) EFO`S Bankstate Kontantfakture (`n betalingsversoek)
Gee al 6 voorbeelde van Brondokumente vir Graad 8
99
Interne Brondokumente: wat deur die besigheid self uitgereik word Eksterne Brondokumente: wat deur ander besighede uitgereik word.
Wat is die 2 Tipes Brondokumente wat jy kry?
100
Word geskryf of gedruk en aan die die kliënt gegee wanneer hy iets gekoop en betaal het. Dit word uitgereik met groot bedrae geld.
Wat is `n kwitansie?