Onderhandel
N gesels proses tussen twee individue of groepe om n ooreenkoms te bereik
Wat is skuldbewys
N skriftelike belofte om geld op n sekere tyd terug te betaal
Wat is geldeenheid
Geld in enige form wat deur n regering uitgereik word
Wat is krediet
Die Vermoe om goedere te kry voordat jy daarvoor betaal
Wat is sigwaarde
Die waarde wat op die aansig van n banknoot gedruk is
Wat is ongedekte geld
Papiergeld wat nie vir edelmetale verruil Kan word
Sterling
Die baam wat aan Britse geld gegee word
Wat is kuberstrikroof
Die gebruik van epos om n rekenaargebruiker te flous ten eine sy of haar personlike inligting te kry
Wat is Minerale
N soliede stop wat natuurlik voorkom en uit die grond kom
Wat is Goedere
Produkte wat jy Kan sien en Kan raak
Dienste
Aksie wat besighede vir jou doen bv om skoon te maak
Vervaardigers
Mense en besighede wat goedere produseer
VERBRUIKERS
Mense en besighede wat goedere en dienste koop en verkoop
Ekonome
Persons wat die ekonokie ontleed emn navors
Herwening
Om gebruike material in iets nuts te Verander
Hergebruik
Om n item weer te gebruik
Formele besigheid
N besigheid wat normale ure oops is en lone betaal
Inkomstebelasting
N belasting wat betaal word op die bedrag geld wat jy verdien
Uitgebuit
Om op n negative manner gebruik te word
Bankrot
Nie in staat om skuld te betaal nie