Superposisie
Wanneer twee golwe by n punt ontmoet, is die amplitude van die resulterende golf die algebraïese som van die amplitudes van die afsonderlike golwe.
Elektriese veld
Gebied in die ruimte waarin n elektriese lading n elektrostatiese krag ondervind.