Hoeveel volt produseer ‘n kragstasie wat steenkool verbrand?
132 000 volt
Hoeveel volt is in ‘n deelkas?
240 volt
Hoeveel volt is in elektriese pale?
11 000 volt
‘n Transformator skakel ________ volt om na ____ volt
‘n Transformator skakel 11 000 volt om na 240 volt
‘n Kragprop voorsien ____ volt
‘n Kragprop voorsien 240 volt
_____________ lei 132 000 volt van die kragstasie af
Spantorings lei 132 000 volt van die kragstasie af
Spantorings lei 132 000 volt van die ________ af
Spantorings lei 132 000 volt van die kragstasie af
Spantorings lei _______ volt van die kragstasie af
Spantorings lei 132 000 volt van die kragstasie af
Wat is die doel van ‘n substasie?
‘n Substasie skakel 132 000 volt om na 11 000 volt
‘n ___________ skakel 132 000 volt om na 11 000 volt
‘n Substasie skakel 132 000 volt om na 11 000 volt
‘n Substasie skakel _______ volt om na _______ volt
‘n Substasie skakel 132 000 volt om na 11 000 volt
Hoeveel volt gebruik ‘n tv?
240 volt
Verduidelik hoe elektrisiteit vanaf die kragstasie by ons huise kom?
Hoe vloei elektrisiteit vanaf die kragstasie na ons huise?
Kragstasie