Potensiaalverskil
Die werk gedoen per eenheid
positiewe lading.
Stroom
Tempo van die vloei van lading.
Ohm se Wet
Stroom deur ‘n geleier is direk eweredig aan
die potensiaalverskil oor die geleier by konstante temperatuur.
Weerstand
‘n Material se weerstand teen die vloei van elektriese stroom.
EMK
Die totale energie verskaf per coulomb lading deur die sel.