Definieer potensiaalverskil
Potensiaalverskil, V, is die werk gedoen per eenheid positiewe lading.
V=W/q
Volts
Definieer stroom
Stroom, I, is die tempo van die vloei van lading
I=q/t
Ampere
Definieer Weerstand
Weerstand, R, is ‘n materiaal se weerstand teen die vloei van elektriese stroom.
Ohm
Stel Ohm se Wet
Stroom deur ‘n geleier is direk eweredig aan die potensiaalverskil oor die geleier by ‘n konstante temperatuur.
R=V/I
Ammeter
Helderheid van gloeilampe
Aanduiding van hulle potensiaalverskil
Stroom gelewer deur ‘n battery kan vergroot word
deur meer selle in serie te skakel
Voltmeter
Resistors in parallel geskakel
Wisselstroom
‘n stroom wat periodiek van rigting en grootte verander
Faktore wat die weerstand van ‘n resistor bepaal
elektriese energie word gemeet in
joules (J)
kilowattuur (kWh)
- 1kWh= 1 kilowatt elektrisitei wat gebruik word vir een uur
Drwinge (P)
die tempo van energieoordrag/arbeid verrig deur ‘n resistor
P=W/t
Definieer emk
emk is die totale energie verskaf per coulomb lading deur die sel