topic
invloed wat covid-19 op myself en my gesin gehad het
one het baie…
pret gehad om allerhande dinge te doen
bordspeletjies te speel
met ons troeteldiere te speel, snaakse oomblikke,
veral om kwaliteit tyd
saam met almal in die gesin deur te bring.
Ek het meer dinge
leer ken, ek het nog nooit vantevore van my familie geweet nie.