oopsisteem
voortdurende interaksie met sy omgewing
geslote sisteem
geisoleer van sy omgewing reaktante en produkte kan nie die sisteem ontsnapnie
le chatelier se beginsel
wanner n ewewig in n geslote sisteem versteur word stel die sisteem n nuwe ewewig aan wat die reaksie wat die versteuring teenwerk bevoordeel