‘n appeltjie met jou skil
‘n moeilike saak met iemand bespreek
‘n nuwe besem vee skoon
‘n nuwe taak word dikwels met ywer aangepak
‘n nuwe blaadjie omslaan
‘n nuwe begin maak
‘n uiltjie knip
‘n kort rukkie slaap
daar is ‘n slang in die gras
daar skuil gevaar, iets is verkeerd
eet met lang tande
hou nie van die kos nie
het lang vingers
hy steel
kraai koning
om beter te wees / om die beste te wees / te wen