Chemistry > Formules > Flashcards
Empiriese Formule
Die formule van die verbinding wat die eenvoudigste verhouding van die elemente in die verbinding aandui
Molekulere formule
Die werklike formule van ‘n verbinding