wat is gehalte
Die refleksie van woorde wat sub-/objektief is
wat is die aspekte van gehalte
betroubaarheid
waarborgheid
verbruikervriendelik
getroud aan bemarking
na verkoopsdienste
wat is kwaliteitsbeheer
dis n stelsel wat die verlange verseker
na gekom word deur die finale produk te inspekteer
om te verseker dat dit aan die vereiste standaarde voldoen