Definiëer die term GEHALTE
‘n Produk se vermoë om ‘n spesifieke behoefte te bevredig.
Noem TWEE voordele van die implementering van ‘n GOEIE GEHALTEBESTUURSTELSEL in ‘n besigheid
(1) Tyd en hulpbronne word effektief benut
(2) Produkte en dienste word deurlopend verbeter
Noem TWEE gehalte-aanwysers vir die BEMARKINGSFUNKSIE
(1) Verkry ‘n groter markaandeel
(2) Identifiseer die mededingende voordeel
Definieer die term GEHALTEPRESTASIE
Totale prestasie van elke departement gemeet aan spesifieke standaarde
Definieer die term GEHALTEBEHEER
Inspeksie van die finale produk