Wat beteken die term geboortekoers?
Wat beteken die term geboortekoers?
Aantal geboortes per 1000 mense per jaar
Wat beteken die term sterftekoers?
Aantal sterftes per 1000 mense per jaar
Noem twee faktore wat ‘n hoë babasterftekoers kan veroorsaak
Armoede en swak voeding
Hoe hou lewensverwagting en sterftekoers met mekaar verband?
Laer sterftekoers = hoër lewensverwagting; Hoër sterftekoers = laer lewensverwagting
Verduidelik hoe oorloë en pandemies ‘n invloed het op bevolkingsgetalle.
Verhoog sterftesyfer en verlaag bevolkingsgetalle
Noem drie maniere waarop verbeterde gesondheidsorgdienste die sterftekoers kan beïnvloed.
Beter hospitale, entings, beter voeding
Noem vier faktore wat daartoe kan lei dat vroue minder kinders het
Hoër onderwys, loopbaangeleenthede, beter ekonomiese omstandighede, toegang tot voorbehoeding
Hoe kan armoede en swak voeding die geboortesyfer beïnvloed?
Verlaag geboortesyfer
Watter rol speel onderwys en loopbaangeleenthede in die bevolkingsgroei van ‘n land?
Watter rol speel onderwys en loopbaangeleenthede in die bevolkingsgroei van ‘n land?
Vroue met onderwys en loopbane begin later met ’n gesin
Hoe beïnvloed werkloosheid die geboortesyfer?
Lei tot minder kinders weens finansiële onsekerheid
Beskryf hoe kulturele of godsdienstige oortuigings die aantal geboortes in gesinne beïnvloed.
Sommige kulture moedig groot gesinne aan, ander verkies kleiner gesinne
Verduidelik die verskil tussen die bevolkingsgroei van ’n ontwikkelende land en dié van ’n ontwikkelde land.
Ontwikkelende lande = hoë geboortesyfer; Ontwikkelde lande = lae geboortesyfe
Hoe verskil lewensverwagting tussen ontwikkelende en ontwikkelde lande?
Ontwikkelde lande het hoër lewensverwagting
Watter verskille bestaan daar tussen ontwikkelende en ontwikkelde lande se diensverskaffing en sanitasie?
Ontwikkelde lande het beter sanitasie en gesondheidsdienste
Noem drie siektes wat ’n invloed op bevolkingsgroei het
MIV/VIGS, TB, swak voeding
Wat is die verskil tussen ’n pandemie en ’n endemiese siekte?
Pandemies versprei wêreldwyd; Endemies beperk tot ’n streek
Hoe het MIV/VIGS ’n invloed op bevolkingsgroei in Suid-Afrika?
Verlaag bevolkingsgroei weens hoë sterftesyfer
Watter twee gasse maak saam byna 99% van die lug uit?
Suurstof en stikstof
Wat beteken die term ontsouting?
Verwydering van sout uit seewater
Wat is erosie en hoe beïnvloed dit landbougrond?
Wegspoel/wegwaai van grond → minder produktief
Gee een voorbeeld van ’n bewaringsgebied in Suid-Afrika.
Krugerwildtuin / Addo Olifantpark
Wat is die grootste bron van vars water op aarde?
Gletsers
Wat is ’n vleiland?
Gebied waar grond permanent nat of moerasagtig is
Noem die belangrikste natuurlike hulpbron op aarde.
Water