Hersiening Flashcards

(24 cards)

1
Q

’n Organisasie wat
met ander
ondernemings
saamwerk om
gesamentlik waarde
te skep vir kliënte en
beleggers, word
beskou as deel van
ʼn:

A

BESIGHEID
EKOSTELSEL

LE 1

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Volgens
McGregor se
Teorie Y glo
bestuurders
dat
werknemers:

A

SELFGEMOTIVEERD
IS
ONDERWERP 5

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die Gebalanseerde
Telkaart (Balanced
Scorecard) meet
prestasie vanuit
vier
hoofperspektiewe:
finansieel, kliënt,
interne prosesse,
en _______.

A

LEER EN
GROEI
ONDERWERP 6

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Volgens Belbin
is die
“Spanwerker”-
rol belangrik
omdat:

A

HY/SY
SPANNING
VERMINDER EN
HARMONIE
BEVORDER

LE7

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die Warm
Stoofplaat-reël
stel dat
dissipline 3
dinge moet
wees. Wat is
die 3 dinge?

A

KONSEKWENT,
ONMIDDELLIK
EN
ONPERSOONLIK
ONDERWERP 8

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarom
gebruik
ons die
PERTtegniek?

A

DIE
WAARSKYNLIKE
TYDSDUUR VAN ’N
PROJEK TE
SKAT

LE9

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die
stormingfase in
Tuckman se
model dui
op?

A

KONFLIK EN
ROLVERDUIDELIKING,
EN TOETSING VAN
OUTORITEIT
ONDERWERP 7

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is
digitale
transformasie?

A

ʼN FUNDAMENTELE
VERSKUIWING IN HOE ’N
ORGANISASIE
WAARDE SKEP
DEUR TEGNOLOGIE
TE INTEGREER
ONDERWERP 2

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Mendelow se
belanghebbende
matriks:
Verduidelik
kortliks die
twee dimensies
waarop
belanghebbendes
geplot word.

A

MAG EN
BELANGSTELLING.
ONDERWERP 3

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem twee
tipes “geraas”
wat
kommunikasie
kan ontwrig in
ʼn digitale
spanomgewing

A
  1. SEMANTIESE GERAAS –
    VERKEERDE INTERPRETASIE
    VAN BOODSKAPPE.
  2. PSIGOLOGIESE GERAAS –
    EMOSIES OF VOOROORDELE
    BEÏNVLOED BEGRIP.
    IN DIGITALE SPANNE
    KAN TEGNIESE PROBLEME
    OOK AS FISIESE GERAAS
    VOORKOM.
    ONDERWERP ONDERWERP 6 6
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die hoofdoel van dissiplinêre optrede en noem twee algemene foute wat
bestuurders dikwels maak wanneer hulle dissipline toepas. (4)

A

Hoofdoel: Om gedragsverandering te bewerkstellig — nie om werknemers te straf nie. Dissipline
moet opvoedkundig en konsekwent wees, sodat dit toekomstige gedrag verbeter. Algemene foute:
Optrede word inkonsekwent toegepas (nie vir almal dieselfde nie).
Gebrekkige dokumentasie of om dissipline te laat toe te pas. (2)
Hoofstuk 8 – Dissipline

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Verduidelik die verskil tussen twee ontwikkelingsbenaderings en gee een voordeel
van elk. (4)

A

·Afrigting (Coaching): Fokus op korttermyn-prestasieverbetering en die ontwikkeling van spesifieke
vaardighede.

Voordeel: Verbeter vinnig werknemers se prestasie en help om doelwitte te bereik. (2)

Mentorskap (Mentorship): Fokus op langtermyn-loopbaanontwikkeling en persoonlike groei.

Voordeel: Bou lojaliteit, kennisdeling en professionele ontwikkeling. (2)

Onderwerp: Hoofstuk 6 – Ontwikkeling en Prestasiebestuur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Optimistiese tyd (o) = 5 dae, Mees waarskynlike tyd (m) = 9 dae, Pessimistiese tyd (p) = 17
dae. Bereken die verwagte tyd (TE) met behulp van die PERT-formule. (2)

A

TE = (o + 4m + p) / 6 = (5 + 4(9) + 17) / 6 = 9.7 dae

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Bespreek hoe tyd, koste en kwaliteit mekaar beïnvloed in ’n projek met beperkte
hulpbronne. Gebruik ’n toepaslike voorbeeld. (4)

A

Die projekbeperkingsdriehoek wys dat tyd, koste en kwaliteit voortdurend mekaar beïnvloed: Minder
tyd → Hoër koste (oorure, ekstra hulpbronne),

Laer koste → Verminderde kwaliteit (minder materiaal of
toetsing),

Hoër kwaliteit → Meer tyd en geld benodig. Voorbeeld: As ’n IT-span ’n webwerf binne 2
weke moet lewer, kan hulle minder toets en dus laer kwaliteit lewer. (4)
Onderwerp: Hoofstuk 9 – Projekbestuur en die Beperkingsdriehoek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe kan ’n spanleier help om ʼn span vinniger deur die storming-fase te beweeg? Noem
minstens drie strategieë. (4)

A

·Stel duidelike rolle en verwagtinge vir elke spanlid.
·Fasiliteer oop kommunikasie en luister na verskillende standpunte.
·Los konflik vinnig en eerlik op voordat dit eskaleer.
·Bou spanvertroue deur erkenning te gee en samewerking aan te moedig.
Onderwerp: Hoofstuk 7 – Spanontwikkeling en Tuckman se Model.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Mendelow se belanghebbendematriks: Gee ʼn praktiese voorbeeld van ʼn belanghebbende
met hoë mag maar lae belangstelling in ʼn organisasie. (2)

A

Voorbeeld: Die regering of ’n groot belegger wat wette of fondse beheer, maar nie daagliks by die
organisasie betrokke is nie.
Hulle het hoë mag om besluite te beïnvloed, maar lae belangstelling, tensy hul eie belange geraak
word. (2)
Onderwerp: Hoofstuk 3 – Belanghebbendes en Strategiese Bestuur

17
Q

GreenWorld werk aan gemeenskapsprojekte vir omgewingsvolhoubaarheid. Die bestuur merk
egter dat daar spanning tussen die beplanningspan en die veldspan is oor prioriteite en
fondstoekenning.
Vrae:
Identifiseer die tipe konflik wat plaasvind. (2)

A

Intergroep-konflik – spanning tussen twee spanne (beplanningspan en veldspan) met verskillende
prioriteite.

18
Q

GreenWorld werk aan gemeenskapsprojekte vir omgewingsvolhoubaarheid. Die bestuur merk
egter dat daar spanning tussen die beplanningspan en die veldspan is oor prioriteite en
fondstoekenning.
Gebruik die Thomas-Kilmann model om aan te dui watter konflikhanteringsstyl die beste
sou wees. (3)

A

Samewerkende styl (collaborating) – beide spanne werk saam aan ’n wen-wen-oplossing wat
gemeenskaplike doelwitte beklemtoon.

19
Q

GreenWorld werk aan gemeenskapsprojekte vir omgewingsvolhoubaarheid. Die bestuur merk
egter dat daar spanning tussen die beplanningspan en die veldspan is oor prioriteite en
fondstoekenning.

Bespreek twee strategieë wat die bestuurder kan gebruik om samewerking te verbeter.
(5)

A

·Mediasie of fasilitering: gebruik ’n neutrale persoon om kommunikasie te verbeter.
·Gemeenskaplike doelwitte stel: fokus op die groter missie van die NGO.
·Spanbou-werkswinkels: bevorder begrip en vertroue tussen spanne.
Onderwerp: Hoofstuk 7 – Konflikhantering en Leierskap.

20
Q

’n Nuwe projekspan by Lumina Designs werk aan ʼn webplatform vir kliënte. Die span bestaan
uit grafiese ontwerpers, IT-kundiges en bemarkers. Sommige lede kla dat hulle oorlaai is,
terwyl ander sê dat hulle nie weet wie waarvoor verantwoordelik is nie.
Vrae:
Watter tipe span is dit (multi-geskoold of multidissiplinêr)? Motiveer.

A

Multidissiplinêr: Die span bestaan uit verskillende spesialisvelde (ontwerp, IT, bemarking) wat
saamwerk aan een projek.

21
Q

’n Nuwe projekspan by Lumina Designs werk aan ʼn webplatform vir kliënte. Die span bestaan
uit grafiese ontwerpers, IT-kundiges en bemarkers. Sommige lede kla dat hulle oorlaai is,
terwyl ander sê dat hulle nie weet wie waarvoor verantwoordelik is nie.

Watter fase van spanontwikkeling beskryf hierdie situasie waarskynlik? (2)

A

Storming-fase: Onsekerheid oor rolle, spanning en misverstande kom voor.

22
Q

’n Nuwe projekspan by Lumina Designs werk aan ʼn webplatform vir kliënte. Die span bestaan
uit grafiese ontwerpers, IT-kundiges en bemarkers. Sommige lede kla dat hulle oorlaai is,
terwyl ander sê dat hulle nie weet wie waarvoor verantwoordelik is nie.

Noem twee aksies wat die projekbestuurder kan neem om die span doeltreffender te
maak. (6

A

·Duidelike rolverdeling en taakspesifikasie.
·Gereelde vergaderings om vordering te bespreek.
·Konflikbestuur deur oop kommunikasie en terugvoer.
·Motivering en erkenning vir spanbydraes.
Hoofstuk 7 – Spanontwikkeling en Projekbestuur

23
Q

Scenario: By EduConnect,
’n onderneming wat ’n nuwe aanlyn leerplatform ontwikkel, is die
volgende persone betrokke: Die uitvoerende direkteur wat die projek finansier en amptelik
goedkeur. Persoon X wat die span koördineer en die werk monitor.
’n IT-span wat aan
verskillende departemente behoort (bv. bemarking, IT, kliëntediens), maar tydelik saamwerk
aan die projek.
Benoem die rolle van die uitvoerende direkteur en Persoon X. (2

A

Uitvoerende direkteur = Projekborg – verskaf hulpbronne, finansiering en strategiese ondersteuning.
Persoon X = Projekbestuurder = Koördineer projekaktiwiteite, monitor vordering en verseker doelwitte
word bereik.

24
Q

Scenario: By EduConnect,
’n onderneming wat ’n nuwe aanlyn leerplatform ontwikkel, is die
volgende persone betrokke: Die uitvoerende direkteur wat die projek finansier en amptelik
goedkeur. Persoon X wat die span koördineer en die werk monitor.
’n IT-span wat aan
verskillende departemente behoort (bv. bemarking, IT, kliëntediens), maar tydelik saamwerk
aan die projek.

Watter projekstruktuur gebruik EduConnect in hierdie geval, en verduidelik een voordeel
en een nadeel daarvan. (4)

A

Struktuur: Matriksstruktuur – spanlede werk oor departemente heen.
Voordeel: Bevorder hulpbronbenutting en kennisdeling.
Nadeel: Dubbele gesag of teenstrydige instruksies tussen lyn- en projekbestuurders.
Onderwerp: Hoofstuk 11 – Projekstrukture, Rolle en Spanbestuur