Samestelling van die openbare sektor
Staat se makro-ekonomiese doelwitte in Suid-Afrika
Die Begroting
n’ Begroting is n’ dokument wat die verwagte inkomste en beraamde uitgawes van die staat uiteensit
Fiskale beleid
Twee tipes Belasting
3 tipes Belastingstrukture
a. Progressiewe
* Hoe meer ‘n persoon verdien, hoe hoër is die betaalbare belasting.
* Dus is die belastinglas hoër vir hoë-inkomste groepe.
* Word dikwels aangehaal as ‘n metode om ekonomiese ongelykhede te verminder.
* Die meeste lande gebruik hierdie stelsel.
b. Proporsionele
* ‘n Vaste belastingkoers is betaalbaar.
* Die belasting is van toepassing op alle inkomstevlakke.
* Bv. maatskappy belasting in Suid-Afrika.
c. Regressiewe
* Die effektiewe belastingkoers vermeerder soos belasbare inkomste verminder.
* Die belastinglas op lae-inkomste grope is hoër.
* Bv. belasting op toegevoegdewaarde(BTW).
Die lafferkurwe
Die Laffer-kurwe gee ‘n teoretiese verduideliking van die wisselwerking tussen belastingkoerse en belastinginkomstesvandiestaat.