Hoofstuk 3 Flashcards

(20 cards)

1
Q

Wie het Tina gevat om alles vir die dorpskool te gaan koop

A

Ant Lya

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verduidelik wat bedoel word met die volgende vergelyking

“Pa At loop rond soos ‘n donderwolk”

A

Hy is baie kwaad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is stilstuipe

A

Pa At praat nie met Tina nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Pa At blameer Tina daarvan dat sy (1) is , want sy wil na die (2) - skool toe gaan en wil tussen die (3) wees eerder as haar eie mense. Hy sê sy sal altyd ‘n (4) in die Boere se oë wees. Tina huil en sê dis nie omdat sy ‘n (5) wil wees nie ,maar omdat sy nie eendag ander mense se huise wil (6) maak nie omdat sy (7) is daarin

A

1 - ondankbaar
2 - boerskool
3 - witmense
4 - kleurling
5 - boer
6 - skoon
7 - sleg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Aan wie, volgens Pa At , is die Boere te danke vir die kos wat hulle het om te eet?

A

Pa At

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter twee mense gaan die dag saam met Tina dorp toe met die dag wat skool begin het?

A

Mevrou Coetzee en Ma Lettie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom moes die twee mense saam met haar gaan?

A

Hulle moet haar gaan inskryf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Met watter vat sukkel die kinders by die dorpskool

A

Afrikaans

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom sukkel Tina nie met hierdie vak nie

A

Sy praat Afrikaans by die huis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Is die volgende stelling waar of onwaar

Tina sukkel met die Afrikaanse termonologie in die Wiskunde klas

A

Waar. Sy het wiskunde in engels gehad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik wat Tina bedoel wanneer sy sê die ander vakke is vir haar soos koek terwyl sy droë pap verwag het

A

Die ander vakke is maklik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarmee assosieer Tina trappe

A

Die top punt van weelde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter nare ondervinding beleef Tina die eerste aand in die koshuis?

A

Ontgroening

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Met wie deel Tina ‘n kamer in die koshuis

A

Loisie en Lindiwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is (1) Lindiwe en (2) Loisie se verduideliking vir wat die graad 12’s aan die graad 8’s doen in die koshuis

A

1 - rassism
2 - ontgroening

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Sou jy sê Tina is gelukkig in die koshuis? Motiveer jou antwoord

A

Ja, die koshuis voel soos die hemel

17
Q

Wie is juffrou Dale

A

Die Kun-en-kultuur juffrou

18
Q

Hoe word juffrou Dale deur Tina beskryf

A

Sy is jonk, mooi, sy het snaakse bril, sy hare is kort en wit, sy het ‘n kruisie op haar nek tatoeëer

19
Q

Vir wie teken Tina in die Kun en Kultuur klas?

20
Q

Sê waarom Tina na die skoolhoof se kantoor geroep word

A

Die polisie wil met haar praat oor Jakob