Teenwoordige tyd
Present tense
Ek eet my kos
I eet my food (present)
Ek skop die bal
?(present)
Ek was my hande
I wash my hands(present)
Verlede tyd
Past tense
Ek het my kos geeët
?(past)
Ek het die bal geskop
?(past)
Ek het my hande gewas
I washed my hands
Toekomende tyd
Future tense
Ek Sal my kos eet
I will eat my food(future)
Ek Sal die bal skop
?(future)
Ek Sal my hande was
I will wash my hands