Betekenis vir: Die aap uit die mou laat.
Idioom vir: Die geheim verklap
Betekenis vir: So skelm soos die houtje van die galg.
Idioom vir: Baie skelm wees / ‘n skurk
Betekenis vir: Al die water van die see kan hom nie skoon was nie.
Idioom vir: Hy het iets onvergeefliks gedoen.
Betekenis vir: As is verbrande hout.
Idioom vir: Dit is te laat om iets aan die saak te doen.
Betekenis vir: ‘n Geheue soos ‘n olifant hê.
Idioom vir: Iemand wat baie goed kan onthou.
Betekenis vir: Te laat vir jou eie begrafnis wees.
Idioom vir: Baie stadig wees.