Deur die blare
deurmekaar
Die appel val nie ver van die boom af nie
Die kind is soos die ouer
Die spyker op die kop slaan
net die regte ding se
Duim vashou
hoop dat iemand suksesvol sal wees
eet met lang tande
hou nie van die kos nie
het die kat aan die stert beet
iets verkeerd aanpak
het lang vingers
steel
hoog in die takke
dronk
iets uit jou duim suig
storie opmaak
jou sokkies optrek
harder werk
kattekwaad
stout dinge doen
maak iemand die hoenders in
maak iemand kwaad