deur die blare
confused
die appel val nie ver van die boom af nie
The child is like the parent
die spyker op die kop slaan
exactly the right thing
duim vashou
hoping someone is successful
hoog in die takke
drunk
eet met lang tande
to steal
iets jou duim suig
to make up stories