Walk on eggshells
Hy loop op eiers.
Get into trouble
Jy sal in die sop beland
Tell him off
Ek sal hom wys waar Dawid die wortels gegrawe het
Looking for trouble
Jy soek wors in die hondehok
We’ve been through a lot
Ek en my maat het al ‘n sak sout opgeëet
Get something for cheap
Vir ‘n Appel en ‘n ei Koop
Like father like son
Die Appel vel nie ver van die boom af nie.