Jy het die verkeerde idee
Jy hey die kat aan die stert beet
Slaap vir ń kort rukkie
ń uiltjie knip
Sy is deurmekaar
Sy is deur die blare
Jy moet harder werk
Jy moet jou sokkies optrek
Iets is verkeerd
Daar is ń slang in die gras
Daar is ń slang in die gras
Iets is verkeerd
Jy moet jou sokkies optrek
Jy moet harder werk
Sy is deur die blare
Sy is deurmekaar
ń uiltjie knip
Slaap vir ń kort rukkie
Jy het die kat aan die stert beet
Jy het die verkeerde idee