‘n appeltjie met jou skil
‘n Moeilike saak met iemand bespreek
‘n Eiertjie lê
iets the sê hê
‘n nuwe besem vee skoon
‘n nuwe taak woord dikwels met ywer aangepak
‘n nuwe blaadjie omslaan
‘n nuwe begin maak
‘n uiltjie knip
‘n kort rukkie slaap
as die skoen pas,trek dit aan
as iets op jou van toepassing is, moet jy maar die kritiek aanvaar
bo sy vuurmaakplek
meer as wat hy kan verstaan of doen