ome die bos lei
bedrieg
Met lang tande eet
geniet nie die kos nie
bokant my vuurmaakplek
to moelik
Jan Rap en sy maat
almal
belofte maak skuld
as jy iets belowe, moet jy dit nakom
Gou op jou perdjie
vinnig kwaad word
Nog nat aggter die ore
jonk en onervare
Tou opgooi
opgee
‘n Nuwe blaagjie omslaan
weer probee; nuut begin
in jou noppies
in jou skik; tevrede