Hy is nat agter die ore.
He is very young.
Hy slaap soos ‘n klip.
He sleeps like a log.
Jy moet jou sokkies optrek.
You must pull up your socks.
Die appel val nie ver van die boom af nie.
Like father like son.
Hy het lang vingers.
He is a theif.
Hy eet met lang tande.
He does not like the food.
Hy is deur die blare.
He is a scatterbrain
Ek wil ‘n appeltjie met jou skil.
I have a bone to pick with you.
Hy kies die hasepad.
He runs away.
Jy maak my die hoenders in.
You make me angry.
Jy is voor op die wa.
He is too big for his boots.
Sy oë is groter as sy maag.
To dish up more than you can eat.
Die aap uit die mou laat.
To let the cat out of the bag.
Daar is ‘n slang in die gras.
Something is wrong.