woorde wat begin voor om
BBBB HP
besig begin besluit bereid hou daarvan probeer
Jy moet jou ouers respekteer. (jy hoef)
jy hoef nie jou ouers te respekteer nie
jy wil die werk leer (jy behoort)
jy behoort die werk te leer
hy is ‘n flukse seun (geneig)
hy is genieg om ‘n flukse seun
Jy moet leer vir die toets (hoef net)
jy hoef net vir die toets te leer
Blyk en Skyn
you must put the blyk or skyn after the subject and add te before the verb that is moved to the end