Baie duur
Peperduur
Baie koud
Yskoud
Baie geel
Goudgeel
Baie soet
Stroopsoet
Baie bitter
Galbitter
Baie vinnig
Blitsvinnig
Baie blind
Stokblind
Baie alleen
Stoksielalleen
Baie swaar
Loodswaar
Baie lig
Veerlig
Baie glad
Seepglad
Baie beroemd
Wêreldberoemd
Baie donker
Pikdonker
Baie maer
Brandmaer
Baie ryk
Skatryk
Baie leeg
Dolleeg
Baie nuut
Splinternuut
Baie jonk
Bloedjonk
Baie klein
Peipklein