Baie vet
Spekvet
Baie arm
Brand arm
Baie blind
Stockblind
Baie donker
Pickdonker
Baie doof
Stockdoof
Baie dronk
Pap/smoor dronk
Baie hard
Klip hard
Baie gelukkig
Dood/dol gelukkig
Baie hoog
Hemel hoog
Baie jonk
Bloed jonk
Baie Klein
Piep Klein
Baie koud
Ys koud
Baie kwaad
Smoor kwaad
Baie vars
Oond vars
Baie vinnig
Blits vinnig