Baie warm
Vuurwarm
Baie vet
Spekvet
Baie maer
Brandmaer
Baie vinnig
Blitsvinnig
Baie nat
Papnat/Sopnat
Baie droog
Kurkdroog
Baie lelik
Skreeulelik
Baie ryk
Skatryk
Baie arm
Brandarm
Baie wit
Sneeuwit/spierwit
Baie rooi
Bloedrooi
Baie swart
Pikswart
Baie geel
Goudgeel
Baie groen
Grasgroen
Baie Klein
Piepklein
Baie siek
Doodsiek
Baie bang
Doodbang
Baie dood
Morsdood
Baie doof
Stokdoof
Baie oud
Stokoud
Baie styf
Stockstyf
Baie jonk
Bloedjonk
Baie dik
Trommeldik
Baie swaar
Loodswaar