Sosio-ekonomiese wanbalanse
Wanbalanse in mense se toegang tot hulpbronne soos behuising, gesondheidsorg, opvoeding en behoorlike lewenstandaard.
Lewenstandaard
Mense se toegang tot goed soos produkte en dienste wat die lewe geriefliker maak
Grondwet
Dit is die hoogste wet van Suid-Afrika, wat die regte en pligte van alle Suid-Afrikaners uiteensit.
Handves van Regte
Ingesluit in die Grondwet, dis is ‘n lys van al die belangrikste regte van die burgers van ‘n land
Ongelykheid in Suid-Afrika
Wat is die oorsake van sosio-ekonomiese wanbalanse en armoede in Suid-Afrika?
Hoe kan Suid-Afrika armoede verminder en die land meer gelyk maak?
Suid-Afrika het baie uitdagings o armoede en ongelykhede aan te spreek. Bespreek die stedelike en landelike uitdagings