Wie is kabbo?
‘N khoi-san mens
Waar het hy eers gewoon?
In die drakensberg
Wat beteken “nie meer nie?”
Vind nie meer plaas nie of iets het opgehou
Wat het kabbo eers gedoen?
Gejag, gewag, gedans
Watter metafoor vir lewe word in die gedig gebruik?
Vuur
Watter vergelyking word in die gedig gebruik?
Soos die son op die berge is sy glorie vasgevang
Watter woord skep ritme in die gedig
Stuk-stuk-stuk
Tuk-tuk-tuk
Wat betekn “partikuliere” diere?
Ongewone/eienaardige
Hoekom dink jy word die diere wat Kabbo geskilder het “partikuliere diere” genoem?
Rotstekeninge lyk soms ongewone
Watter is die funksie van die aandagstreep in reel
Vestig aandag op iets wat iewig is af aanhou