Green
Groen
Grasgroen
So groen soos gras
Hy is groen van jaloesie
Red
Rooi Bloedrooi So rooi soos bloed Sy is rooi van woede Oulap se rooi maak mooi
Blue
Blou Potblou So blou soos die berge Vandag is 'n blou Maandag Jy loop 'n bloutjie
White
Wit Sneeuwit So wit soos sneeu Sy soek witvoetjie Sy is haar onderwyser se witbroodjie
Black
Swart
Pikswart
So swart soos die nag
Hy is die swartskaap in die familie
Grey
Grys
Asvaal
NO SIMILIE
Sy het haar asvaal geskrik
Brown
Brown
Sjokoladebruin
Multi-coloured
Bont
Veelkleurige
One colour
Effekleurige
Yellow
Geel
Goudgeel
So geel soos goud
Hy dra die geel baadjie