Tegnologie > Kragte > Flashcards
Die werklike uitwerking van ń krag op ń struktuur hang af van:
Die grootte Die rigtingDie aanwendingspunt
Wat is die 5 kragte wat veroorsaak dar strukture ingee?
Spanningkrag Kompressiekrag Skuifkrag Wringingkrag Buigkrag