Wanneer gebruik jy kruisarsering?
“In kombinasie met gewone arsering om donkerder areas of tekstuur te skep
Wat is kruisarsering?
Voeg ’n tweede stel lyne by wat in ’n ander rigting gaan
Hoe beïnvloed lig arsering?
Dink aan hoe die lig op jou onderwerp val: los sommige areas met minder lyne of meer spasie tussen die lyne om die ligter kant voor te stel
Wat is skakering?
Kleure geskep deur wit,swart of grys by te voeg.
Hoe maak jy ‘n area donkerder met arsering?
Hoe nader die parallelle lyne aan mekaar is, hoe donkerder sal die area
Wat is arsering?
Arsering is ’n tegniek waar parallelle lyne gebruik word.
Hoe word waardes gerangskik?
Waardes in Kuns word tipies op ’n skaal van lig tot donker gerangskik
Wat is “waardes” in Kuns?
In Kuns verwys ‘waardes’ na die ligte of donker van in kleur of ruimte
Hoe word waardes in kuns toegepas?
Dit word bepaal deur die intensiteit van lig of skaduwee in verskillende areas van ’n kunswerk aan te pas
Noem twee voordele van menging:
Vergelyk stippel en arsering:
Watter tegniek sou jy gebruik om:
a) ‘n sagte skaduwee te skep
b) ‘n geruite tekstuur te skep
la) Menging
b) Stippel
Waarom gebruik kunstenaars menging?
Dit help om diepte en realisme in die kunswerk te bereik
Hoe werk die mengproses?
mengproses is die proses om twee kleure liggies saam te kombineer om ‘n geleidelike oorgang te skep.
Wat is menging in kuns?
menging is ‘n artistieke tegniek wat gebruik word om gladde oorgange tussen kleure of tone te skep.
Waarvoor word stippeltegniek gebruik?
Hierdie tegniek is uitstekend vir die skep van tekstuur en diepte in ‘n kunswerk
Hoe skep jy ligter areas met stippel?
Vir donkerder areas plaas jy die kolletjies nader aan mekaar
Hoe skep jy donkerder areas met stippel?
Vir donkerder areas plaas jy die kolletjies nader aan mekaar
Wat is stippelteken in kuns?
Stippelteken is ‘n tegniek waar jy ‘n patroon skep deur kolletjies te gebruik
Kontras is die verskil tussen elemente in ‘n kunswerk.”*
- Voorbeelde:
> “Lig en donker, glad en tekstuur, of groot en klein.”
- Doel:
> “Dit help om sekere dele te beklemtoon en visuele belangstelling te skep.”
Asimmetriese balans
Elemente aan weerskante van die komposisie verskil, maar het steeds ‘n gevoel van ewewig
Simmetriese balans
Elemente is eweredig aan weerskante van ‘n sentrale lyn gerangskik
Simmetriese balans