Diskontobeleid
Ekspansionistiese diskontobeleid. Ekspansionistiese diskontobeleid verwys na ‘n monetere beleid wat die SARB sal in plek stel in die geval waar hulle ekonomiese groei in die land wil stimuleer. Hierdie sal verkry word deur om die BA koers te verlaag. Waar die BA koers die koers is waarteen kommersiele banke geld deponeer en onttrek vanaf die SARB. Deur om hierdie BA koers te verlaag sal banke hulle rentekoerse verlaag. Die SM kurwe sal sodoende uitwaarts beweeg. Hierdie sal gebeur omdat banke meer kliente wil bykry of net nie van hulle eie kliente verloor nie; hulle is bang vir mededinging. met die i wat verlaag sal investering verhoog. Ondernemings sal dus meer geld investeer en met die laer rentekoers sal individue nie meer so geneig wees om te spaar nie en liewers spandeer. Hierdie sal C verhoog en die totale M3 in die land ook verhoog. 2 van die keynsiaanse vraagkomponente styg dus en as gevolg daarvan is daar ‘n sosiale koste daaraan verbonde nl inflasie in ruil vir ekonomiese groei.
Inflasioenere diskontobeleid is daarop gerig om inflasie te bekamp. Hierdie sal verkry word deur die MBK wat die BA Koers verhoog. Die verhoogde BA koers sal maak dat komm banke hulle rentekoerse verhooog aangesien hulle nie enige van hulle winste wil verloor nie. Dit sal beteken dat die investering daal agv die prima uitleenkoers wat styg. Hierdie styging in i sal ‘n Direkte effek he op die totale M3 in die land. Omdat die rentekoers so hoog is sal mense meer geneig wees om te bespaar. Individue sal ook nie meer so baie geld he om te spandeer nie en pryse begin vgl. Met hierdie vglking sal vervaardigers hulle pryse laat daal of dit net laat bly waar dit tans is. Hierdie sal sodoende inflasie bekamp.
Vgl Kapitalisme met sosialisme
Kapitalisme:
Sosialisme:
Faktore wat die elastisiteit van vraag beinvloed
Voordele en nadele van globalisasie.
NADELE
Die nadele is gesetel in die druk wat op die arbeidsmark geplaas word in ontwikkelende en onderontwikkelde lande.