LE2.2 Besluitneming Flashcards

(19 cards)

1
Q

Verduidelik die verhouding tussen probleme, probleemoplossing en besluitneming

A

probleem: daar’s ‘n verskil tussen wat gebeur het en wat moes gebeur

probleemoplossing: regstellende aksie

besluitneming: proses om alternaiewe manier van aksie te kies om die probleem op te los

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Tipes besluitneming:

A
  1. Geprogrammeerde besluite:
    Gereelde besluite
    standaarde vir hantering
    neem besluit sonder onnodige tyd
    roetine besluite
  2. Ongeprogrammmerde besluite:
    nuut nog nie voorheen plaasgevind nie
    kompleks
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die besluitnemingsvoorwaardes

A
  1. Sekerheid
    Alternatiewe voor die tyd bekend
  2. Risiko
    alternatiewe is onbekend
    waarskynlikheid aan elk gegee
  3. Onsekerheid
    alternatiewe onvoorspelbaar, waarskynlikheid kan nie bepaal word nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

noem die katergoriee van waarskynlikhede van risikos:

A

Objektiewe waarskynlikheid:
Bewyse van die verlede

Subjektiewe waarskynlikheid
Geen bewyse van die verlede nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die besluitnemingsmodelle

A
  1. Rasionele model
  2. Begrensde rasionele model
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verduidelik die verskil tussen die besluitnemingsmodelle:

A
  1. Rasionele model:
    Beste moontlike opsie
    ongeprogrammeerde besluite
    onsekerheid (hoe risiko)
    Staan bekend = optimalisering
  2. Begrensde rasionele model:
    eerste moontlike opsie
    geprogrammeerde besluite
    sekerheid (lae risiko)
    kies oplossing wat aan minimum kriteria voldoen
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die stappe van die besluitnemingsproses:

A
  1. Definieer/ herken die probleem
  2. Stel doelwitte en kriteria
  3. Genereer kreatiewe alternatiewes
  4. Evalueer alternatiewes
  5. Kies die beste opsie
  6. implementeer die gekose opsie
  7. Voer opvolg evaluering uit
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

In watse stadium(s) van die besluitnemingsproses kan groepsbesluitneming die proses verbeter:

A

stadium 2 en 3

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die voordele van groepsbesluitneming

A
  • Verskeidenheid vaardighede
  • Veelvuldige sienings + kwaliteit van die besluite verbeter
  • Verskillende oortuigings en waardes
  • Verbeterde verbintenis tot besluite
  • deelname verbeter moraal en motiveer die werknemers
  • deelname kan bydra na mense se vermoe om effektief en doeltreffend ingroepe en spanne te werk
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Nadele van groepsbesluitneming

A
  • Tydrowend
    -Meer geneig om eerste opsie wat minimum vereistes te kies
  • een groeplid oorheers besluitneming
  • kan kreatiwiteit inhibeer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Tegnieke om groepsbesluitneming te bevorder in die verskillende vlakke van bestuur:

A

Topvlak: Delphi
kundiges in verskillende geografiese gebiede
geen fisiese teenwoordigheid nie

Middelvlak: Nominale groep tegniek
Gestruktureerd
fisies teenwoordig

Lae vlak: Dinkskrum
informeel
soveel as moontlik idees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Reels om dinkskrumme te reguleer:

A
  1. Kritiek is verbode
  2. nee kommentaar toegelaat
  3. verbeeldingryke oplossings welkom
  4. hoeveelheid is NB
  5. Gewoonlik 30min tot uur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Stappe van nominale groeps tegniek

A

7-10 lede
groepleier versamel inligting
idees uigeklaar
voorkeuroplossings stemming
elke lid rangskik idees stilweg en onafhanklik
afgesluit met aanvaarbare oplossing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waarvoor staan GBSS?

A

Groepsbesluitondersteunings stelsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem die verskillende instrumente vir besluitneming

A
  1. Kwantitatief
  2. Kepner - fourie metode
  3. Koste-voordeel analise
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

watse kwantitatiewe instrument sal topvlak bestuurders gebruik vir besluitneming?

A

Topvlak is daar hoe risiko en onsekerheid dus:
- Similasie
- kapitaal begroting

17
Q

Watse kwantitatiewe instrument sal middelvlak bestuurders gebruik vir besluitneming?

A

Middelvlak het omstandighede van risiko
dus:
- gelykbreek analise
- beslissingsboom
-afbetalingsmatriks
-waarskynlikheids analise

18
Q

Watse kwantitatiewe instrument sal laevlak bestuurders gebruik vir besluitneming?

A

Lae vlak het omstandighede van sekerheid
dus
- Toustaanteorie
- lineere programering

19
Q

Hindernisse tot goeie besluitneming

A

Mag van eerste indrukke
Vorige besluite te regverdig
Mense sien wat hulle wil sien
Om die status quo voort te sit
Om deur emosies beïnvloed te word
Oormoed (Overconfidence)