Noem 2 soorte leiers.
Tradisionele leiers
Nasionale leiers of politieke leiers
Wat doen n tradisionele leier?
Hulle Nanak reëls vir hul eie mense.
Gebore, doop, troues en begrafnisse
Wie kies die tradisionele leiers?
Die gemeenskap stem vir hulle
Wie help die tradisionele leiers?
Raadgewers
Wat doen die politieke leiers?
Regeer die land
Kyk na mense en hulpbronne van die land
Wie is die belangrikste leier in die land?
Die president
Wie kies die president van die land?
Die inwoners van die land.
Wie help die president om die land the regeer?
Eerste Minister en ander ministers
Wie was Namibië se eerste president?
Sam Nujoma
Wie is nou die president van Namibië?
Hage Geingob