Wie was na die konsentrasie kampe gestuur?
●Jode
●Kommuniste
●Protestante
●Jehovagetuies
●Sigeuners
●Homoseksuele
●Alkoliste
●Prostitute
●Mense wat nie deel van suiwer Ariose ras nie
Wat die Hitler se gewapende magte?
SS
Wie was die hoof van SS en in beheer van konsentrasie kampe?
Himmler
Wat het Göring gedoen?
Göring het Gestapo gestig en was in beheer van Duitse lugmag-die Luftwaffe