Lewensstandaard
Gaan oor mense se toegang tot goedere en dienste wat die lewe geriefliker maak
Leefstyl
Is hoe jy in jou omgewing leef en dit sluit in hoe jy jou geld bestee, goedere en dienste gebruik, aantrek, aanbid en jou kultuur uitleef
Selfonderhoudende
As jy self uit jou omgewing in die meeste aan jou behoeftes kan voorsien
Habitatte
Die plekke waar ń bepaalde tipe dier of plant gewoonlik gevind word
Biodiversiteit
Die bestaan van ń groot aantal verskillende diere en plante wat ń gebalanseerde omgewing maak