pan
panne
kop
koppe
vis
visse
ster
sterre
maan
mane
boot
bote
muur
mure
dier
diere
voet
voete
huis
huise
vark
varke
dorp
dorpe
present
presente
gesig
gesigte
lig
ligte
plig
pligte
kind
kinders
kalf
kalwers
lam
lammers
oog
oë
oorlog
oorloë
emboog
elmboë
vraag
vrae
dag
dae